Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 17:25 Die Boodskap (DB)

Hom van die oggend tot die aand moet bedien met allerhande offers nie. Die God van wie ek julle vertel, is nie van ons mense afhanklik nie. Hy het alles op die aarde gemaak, ook elkeen van julle. Dit is Hy wat sorg dat ons elke dag asemhaal.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 17

Kyk Handelinge 17:25 in konteks