Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 2:4 Die Boodskap (DB)

Maar daar was wel ’n paar mense wat wou hê dat hy besny moes word. Hierdie spul vals mense het die kerk skelm-skelm binnegesluip om te kom kyk of ons al die reëls en wette van die Jode nakom. Hulle wou die vryheid waarmee Jesus Christus ons vrygemaak het, van ons af wegvat en ons weer van voor af slawe van al hulle wette en reëls maak.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 2

Kyk Galasiërs 2:4 in konteks