Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 2:3 Die Boodskap (DB)

Titus, wat saam met my Jerusalem toe gegaan het, was ’n Griek. Hy was nie besny soos die Joodse wet dit vereis nie. Gelukkig het die gelowiges in Jerusalem ook nie van hom verwag om dit te doen nie.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 2

Kyk Galasiërs 2:3 in konteks