Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 2:5 Die Boodskap (DB)

Maar ons het dit nie toegelaat nie. Met al ons krag het ons gekeer dat die regte evangelie wat ons preek deur hierdie spul verander word. Weet julle, ons het dit ter wille van julle gedoen. Ons wou doodseker maak dat die regte evangelie ook daar by julle in Galasië uitkom.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 2

Kyk Galasiërs 2:5 in konteks