Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 2:2 Die Boodskap (DB)

Dit was egter nie my eie besluit nie. Nee, God het in ’n openbaring vir my kom wys dat ek Jerusalem toe moes gaan. Daar het ek die boodskap wat ek oral onder nie-Jode preek, aan die gelowiges in die stad voorgelê. Ek het ook privaat met die leiers van die kerk in Jerusalem gepraat, met al daardie mans wat so ’n groot naam in die kerk het. Ek het dit gedoen omdat ek doodseker wou maak dat my sendingwerk nie verniet was nie. Dink net wat sou gebeur het as Jerusalem se kerkleiers ernstige kritiek op my boodskap gehad het. Dan was al my harde werk daarmee heen.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 2

Kyk Galasiërs 2:2 in konteks