Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 2:18 Die Boodskap (DB)

As ek dan nou nog, nadat Christus dood is en weer lewendig geword het, op my eie by God probeer uitkom, wys ek dat ek net mooi niks van die goeie nuus verstaan nie. Dan is ek steeds skuldig voor Hom.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 2

Kyk Galasiërs 2:18 in konteks