Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 2:19 Die Boodskap (DB)

Maar gelukkig is ek nou dood vir die wet. Al het die wet my skuldig verklaar omdat ek dit oortree het, leef ek nou vir God. Want ek is saam met Christus gekruisig. Toe Hy aan die kruis gehang het, is ek saam met Hom daar vasgespyker. Daarom is ek nou ’n nuwe mens. Daardie ou, sondige ek is iets van die verlede; dood en begrawe. Christus leef nou in my.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 2

Kyk Galasiërs 2:19 in konteks