Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 2:17 Die Boodskap (DB)

In ons pogings om Christus se vryspraak deelagtig te word, het ons ontdek dat ons sondaars is wat onsself glad nie kan red nie. Beteken dit dan dat Christus nou nog ’n slaaf van die sonde is omdat Hy in ons plek vir ons sondes gesterf het? Nee, natuurlik nie! Hy het mos kant en klaar die prys vir die sonde namens ons betaal.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 2

Kyk Galasiërs 2:17 in konteks