Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 2:10 Die Boodskap (DB)

Hulle het wel een versoek aan ons gerig: dat ons tog nie die armes in die Jerusalemgemeente moet vergeet nie. En, soos julle baie goed weet, is ek nog steeds besig om vir hulle geld in te samel.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 2

Kyk Galasiërs 2:10 in konteks