Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 2:11 Die Boodskap (DB)

’n Ruk later, toe ek saam met Barnabas-hulle in die stad Antiogië gewerk het, het Petrus ook soontoe gekom. Daar moes ek hom voor almal aanspreek omdat hy verkeerd opgetree het. Kom ek vertel julle gou wat gebeur het.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 2

Kyk Galasiërs 2:11 in konteks