Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 1:14 Die Boodskap (DB)

Ek het vinnig opgang binne die Joodse godsdienstige kringe gemaak. Kort voor lank was ek ’n modelgodsdienstige wat kop en skouers bo my volksgenote uitgestaan het. Ek was ’n fanatiese aanhanger van die tradisies van my voorouers.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 1

Kyk Galasiërs 1:14 in konteks