Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 1:13 Die Boodskap (DB)

Voordat ek ’n Christen geword het, was ek ’n groot aanhanger van die Joodse geloof. In daardie tyd het ek die kerk van God wreedaardig vervolg. Ek wou al wat Christen is van die aardbol afvee.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 1

Kyk Galasiërs 1:13 in konteks