Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 1:15 Die Boodskap (DB)

God het egter ander planne met my lewe gehad. Trouens, nog voordat ek gebore is, het Hy Hom al oor my ontferm. Tóé al het Hy besluit dat ek aan Hom behoort en dat ek voltyds vir Hom gaan werk.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 1

Kyk Galasiërs 1:15 in konteks