Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 3:11 Die Boodskap (DB)

Ook my seerkry en swaarkry ter wille van Jesus ken jy. Jy onthou mos nog wat met my in Antiogië, Ikonium en Listra gebeur het. Hoe het hulle my nie probeer seermaak en vervolg nie! Maar die Here self het daarvoor gesorg dat ek veilig uit al hierdie dinge gekom het.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 3

Kyk 2 Timoteus 3:11 in konteks