Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 3:10 Die Boodskap (DB)

Timoteus, jy ken my baie goed. Jy weet alles wat ek vir mense vertel van God en Christus. Jy weet hoe ek leef, wat ek van die lewe wil hê, hoe ek op Jesus vertrou en hoeveel tyd ek vir ander mense het. Jy ken ook my liefde vir ander en weet hoe geduldig ek met mense kan wees.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 3

Kyk 2 Timoteus 3:10 in konteks