Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 3:12 Die Boodskap (DB)

Elkeen wat Jesus s’n is en wat lewe soos God van hom verwag, moet weet dat hy ook vervolg sal word. Die rede is dat die slegte mense nie skielik beter gaan word nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 3

Kyk 2 Timoteus 3:12 in konteks