Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 2:9 Die Boodskap (DB)

Gelukkig weet die Here hoe om almal te help wat in ’n opregte verhouding met Hom leef as hulle voor versoekings te staan kom. Hy help hulle om nie daaraan toe te gee nie. Maar die Here weet ook hoe om slegte mense te straf en hoe om hulle gevange te hou tot op die groot oordeelsdag.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 2

Kyk 2 Petrus 2:9 in konteks