Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 2:8 Die Boodskap (DB)

Hierdie goeie man moes dag na dag vaskyk in die verskriklike sondes wat daar hoogty gevier het. Hy wat in die regte verhouding met God geleef het, moes sulke gruwelike dinge aanhoor dat dit hom byna van sy kop af moes laat raak het.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 2

Kyk 2 Petrus 2:8 in konteks