Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 2:10 Die Boodskap (DB)

Dit is veral daardie mense wat agter al hulle seksuele begeertes aanloop en hulle oorgee aan elke vorm van seksuele perversiteit wat moet lig loop. Hierdie mense wys dat hulle hulle nie aan die Here se gesag steur nie. Daarom gaan Hy hulle swaar straf.Hierdie vals leraars oor wie ek met julle praat, dink heeltemal te veel van hulleself. Hulle is arrogant.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 2

Kyk 2 Petrus 2:10 in konteks