Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 2:7 Die Boodskap (DB)

In daardie tyd het God net vir Lot gespaar. Hy het in die regte verhouding met God geleef te midde van al die seksuele losbandigheid van almal rondom hom wat hulle nie aan God gesteur het nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 2

Kyk 2 Petrus 2:7 in konteks