Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 2:19 Die Boodskap (DB)

Natuurlik beloof hulle hemel en aarde aan hierdie arme mense. Maar van die beloofde vryheid kom daar net mooi niks nie, want die mense wat hierdie leë beloftes maak, is self in die kloue van die dood vasgevang. Immers, as iets jou in sy mag beethet, is jy ’n slaaf daarvan.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 2

Kyk 2 Petrus 2:19 in konteks