Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 2:20 Die Boodskap (DB)

Wanneer mense uit die gemors van hierdie sondige wêreld gekom het nadat hulle ons Here en Redder, Jesus Christus, leer ken het, en hulle val daarna weer terug in al hulle sondes, is hulle uiteindelik slegter daaraan toe as aan die begin.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 2

Kyk 2 Petrus 2:20 in konteks