Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 2:18 Die Boodskap (DB)

Hulle is ongeskik en praat die grootste nonsens. Hulle verlei onskuldige mense om saam met hulle aan hulle afstootlike seksuele sondes deel te neem. Nuwe gelowiges wat maar pas van hulle sondige verlede afgesien het, is veral die prooi van dié mense. Hulle sleep die niksvermoedende gelowiges saam met hulle in die ellende in.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 2

Kyk 2 Petrus 2:18 in konteks