Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 2:17 Die Boodskap (DB)

Die mense wat daar by julle optree, is soos fonteine wat opgedroog het. Hulle is soos miswolke wat deur ’n stormwind rondgewaai word. Daarom word daar in die donkerste plekke van die doderyk vir hulle ’n plek gereed gehou.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 2

Kyk 2 Petrus 2:17 in konteks