Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 2:11 Die Boodskap (DB)

Dit pla hulle nie wanneer hulle die glorieryke hemelse wesens beledig nie. Nie eens een van die engele, wat baie sterker en belangriker as daardie mense is, sal so iets waag nie. Geen engel sal ooit beledigende dinge oor hierdie wesens sê voor die Here nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 2

Kyk 2 Petrus 2:11 in konteks