Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 9:7 Die Boodskap (DB)

Gaan besluit nou self hoeveel julle wil gee. Moenie ’n klomp geld gee en dan na die tyd daaroor spyt kry nie. Moet ook nie verplig voel om iets te gee nie. Onthou wat die Bybel sê: God is lief vir mense wat hulle geld met blydskap weggee.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 9

Kyk 2 Korintiërs 9:7 in konteks