Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 9:6 Die Boodskap (DB)

Ek gaan nie aan julle voorskryf hoeveel julle moet gee nie, maar ek gee wel vir julle die volgende riglyn: ’n boer wat min plant, kry ’n klein oes, en ’n boer wat baie plant, kry ’n groot oes.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 9

Kyk 2 Korintiërs 9:6 in konteks