Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 9:8 Die Boodskap (DB)

God laat julle in al sy goedheid deel. Nee, eintlik oorlaai Hy julle met sy genade sodat julle altyd oorgenoeg van alles het. Julle het geen gebrek op geestelike of materiële gebied nie. Daarom kan julle altyd goed doen en ander mense help. Ja, julle lewe kan regtig oorloop van vrygewigheid en goeie werke.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 9

Kyk 2 Korintiërs 9:8 in konteks