Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 9:4 Die Boodskap (DB)

Dink net hoe skaam julle sal kry as ek later self daar by julle opdaag (saam met die afgevaardigdes van Masedonië) en ek dan moet uitvind dat julle toe nooit die nodige fondse bymekaargemaak het nie. Dan sal my vertroue in julle sommer ’n ernstige knou kry.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 9

Kyk 2 Korintiërs 9:4 in konteks