Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 9:3 Die Boodskap (DB)

Ek stuur nou hierdie broers na julle toe sodat my spoggery oor julle nie net ’n klomp leë woorde sal bly nie. Ek het vir hulle gesê dat julle bydraes gereed sal wees as hulle daar aankom. Sorg asseblief dat dit so is. Moenie my nou in die steek laat nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 9

Kyk 2 Korintiërs 9:3 in konteks