Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 9:12 Die Boodskap (DB)

Weet julle, hierdie geldelike offers waarmee julle die gelowiges in Jerusalem dien, gaan nie net help om hulle armoede te verlig nie. Dit natuurlik ook, maar julle bydraes sal maak dat God regtig gedank word.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 9

Kyk 2 Korintiërs 9:12 in konteks