Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 9:13 Die Boodskap (DB)

Wanneer die gelowiges in Jerusalem sien dat julle bereid is om hulle met julle geld te dien, sal hulle God eer omdat julle so gehoorsaam is aan Christus. Hulle sal sien julle geloof is nie net lippetaal nie. Hulle sal God loof omdat julle so ’n groot klomp geld gee aan hulle en aan ander wat swaarkry om te wys dat julle een is voor God.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 9

Kyk 2 Korintiërs 9:13 in konteks