Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 9:11 Die Boodskap (DB)

Wat ek bedoel, is dat God sal sorg dat al die goeie dinge wat julle doen ’n reuse-oes oplewer. So sal julle en ander mense selfs nog meer van die Here se goedheid in julle lewe beleef.God sal sorg dat julle altyd meer as genoeg het om van te leef. Hy maak julle ryk genoeg om altyd vrygewig te wees. Daarom sal julle geldelike bydraes, wat ons binnekort na die gelowiges in Jerusalem neem, tot gevolg hê dat daar sommer baie dankgebede na God toe opgestuur word.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 9

Kyk 2 Korintiërs 9:11 in konteks