Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 9:10 Die Boodskap (DB)

God is baie goed vir ons almal. Hy sorg dat daar elke jaar goeie oeste op die lande is en dat daar altyd genoeg brood op die tafel is om te eet. Net so sal Hy ook vir julle die regte soort saad gee om te saai en sorg dat dit baie vrug dra.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 9

Kyk 2 Korintiërs 9:10 in konteks