Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 7:10 Die Boodskap (DB)

Weet julle, die regte soort hartseer, die soort wat God vra, bring ’n mens altyd terug na Hom toe. Dit bring jou by die ware lewe uit. Niemand kan spyt wees wanneer so iets met hulle gebeur nie, of hoe? Aan die ander kant help dit niks as jy jou hartseer vir jouself hou en nie daarmee na God toe gaan nie. Dan is jy op pad na die doderyk toe met jou trane en al.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 7

Kyk 2 Korintiërs 7:10 in konteks