Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 7:9 Die Boodskap (DB)

Julle het met al julle hartseer reguit na Hom toe gegaan. Julle het glad nie enige skade as gevolg van my brief gely nie; inteendeel. Daaroor is ek regtig baie bly.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 7

Kyk 2 Korintiërs 7:9 in konteks