Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 6:8 Die Boodskap (DB)

Ons weet hoe dit voel om deur ander geëer én beledig te word. Ons naam is al dikwels deur die modder gesleep. Ander kere weer is ons geprys en oorlaai met eer. Ons is ook al dikwels beskuldig dat ons leuens vertel. Tog praat ons net die waarheid.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 6

Kyk 2 Korintiërs 6:8 in konteks