Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 6:9 Die Boodskap (DB)

Baie mense maak asof hulle ons glad nie ken nie. Maar gelukkig ken God ons. Mense het ons al ’n hele paar keer vir dood afgeskryf. Maar kyk: ons lewe nog. Ons is aangerand en geslaan. Tog is ons nog hier.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 6

Kyk 2 Korintiërs 6:9 in konteks