Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 6:7 Die Boodskap (DB)

Ons praat altyd die waarheid. Boonop tree ons op in die groot krag wat van God af kom. Ons is tot die tande toe bewapen vir ons taak. En ons wapens? Ja, natuurlik: die goeie nuus dat God sondaars vryspreek wat ons in staat stel om reg te leef. Met hierdie wapens in ons hande durf ons die wêreld aan.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 6

Kyk 2 Korintiërs 6:7 in konteks