Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 4:5 Die Boodskap (DB)

Hierdie mense sal eendag voor God moet gaan staan. Hy sal besluit wat met hulle sal gebeur. Dit maak nie saak of iemand nog leef en of hy al dood is wanneer God kom oordeel nie, almal sal voor God moet staan.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 4

Kyk 1 Petrus 4:5 in konteks