Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 4:6 Die Boodskap (DB)

Dit is waarom die boodskap van Jesus se oorwinning ook gebring is aan die mense wat reeds dood is. Hulle het wel liggaamlik doodgegaan (wat eintlik ons almal se straf op die sonde is), maar hulle gees sal die lewe kry wat God vir hulle sal gee.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 4

Kyk 1 Petrus 4:6 in konteks