Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 4:4 Die Boodskap (DB)

Die mense wat so sonder God leef, vra waarom julle skielik nie meer die lelike dinge saam met hulle geniet nie. Hulle praat baie lelik van julle en sleep julle naam deur die modder. Maar moenie moedeloos word nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 4

Kyk 1 Petrus 4:4 in konteks