Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 2:11 Die Boodskap (DB)

My liewe vriende, julle is slegs besoekers in hierdie wêreld. Eintlik kuier julle net ’n rukkie hier. Onthou dit, want daar is allerhande verkeerde dinge in die wêreld wat net wag om julle geestelike lewe heeltemal deurmekaar te krap. Oppas daarvoor. Moenie die verkeerde dinge die geringste kans in julle lewe gee nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 2

Kyk 1 Petrus 2:11 in konteks