Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 2:10 Die Boodskap (DB)

Voorheen was julle soos boemelaars met wie niemand iets te doen wou hê nie, maar nou is julle God se mense. Julle het voorheen nie geweet wat liefde en goedheid regtig beteken nie, maar julle het by God daardie liefde en goedheid leer ken.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 2

Kyk 1 Petrus 2:10 in konteks