Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 2:12 Die Boodskap (DB)

Tree daarom altyd reg op voor die mense wat nie aan Jesus behoort nie, al gaan hulle vreeslik te kere omdat julle kamma nie die dinge doen wat hulle verwag julle moet doen nie. Hulle sal die goeie dinge wat julle doen, nie kan miskyk nie. Wanneer God weer kom, sal hulle beslis nie anders kan nie as om te erken dat Hy die Een is wat groot en belangrik is.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 2

Kyk 1 Petrus 2:12 in konteks