Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 4:18 Die Boodskap (DB)

Daar is party van julle wat ewe windmakerig hulle invloed in die gemeente wil laat geld en voorgee dat ek nie die moed sal hê om weer na julle toe te kom nie. Daar wag ’n verrassing vir julle.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 4

Kyk 1 Korintiërs 4:18 in konteks