Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 4:17 Die Boodskap (DB)

Juis daarom stuur ek Timoteus na julle toe. Hy is vir my soos ’n seun en ek het hom baie lief. Hy is ook baie getrou aan die Here. Hy sal weer met julle gesels oor hoe ek as Christen leef en wat ek oor Christus leer. Julle onthou mos nog. Dit is wat ek oral, in elke gemeente, vir al die mense leer.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 4

Kyk 1 Korintiërs 4:17 in konteks