Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 10:23 Die Boodskap (DB)

As ’n mens byvoorbeeld vleis kry wat aan afgode geoffer is, sou die gelowige kon redeneer: “Ek mag alles doen.” Maar dan moet hy die tweede deel van hierdie sin onthou: “Nie alles is goed om te doen nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 10

Kyk 1 Korintiërs 10:23 in konteks