Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 10:22 Die Boodskap (DB)

Wat dink julle doen julle as julle met sulke dinge besig is? Dink julle miskien dat julle die Here jaloers kan maak of dat julle sterker is as Hy?

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 10

Kyk 1 Korintiërs 10:22 in konteks