Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 10:24 Die Boodskap (DB)

Dié wat so spog dat hulle alles mag doen, moet onthou dat dit wat ’n mens doen, vir ander mense ook iets moet beteken. Jy moet nie net altyd aan jouself dink nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 10

Kyk 1 Korintiërs 10:24 in konteks